Search
All Categories
    Menu Close

    Trits Mis Mirakel en Drif (MML Literêr - Drama en 9780636085602

    Trits Mis Mirakel en Drif (MML Liter�r - Drama en Besprekings - Die vervlegting van die naiewe, die groteske en die bonatuurlike, asook die stryd van die menslike gees om bevryding, bind Mis, Mirakel en Drif tot �n drieluik, �n musikale eenheid as�t ware, waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die �verlore persone� ontsnap uit �n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van �teater� en �n reeks �towenaars� die buitengewone, dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk �n spesifieke atmosfeer het. Reza de Wet, bekroonde dramaturg van Vrystaat-trilogie, lewer met Trits: Mis, Mirakel, Drif, �n tweede trilogie waarin sy noukeurig gestruktureerde werke met die rare kombinasie van speelbaarheid en leesbaarheid gebruik om boeiende verhale oor te dra. Hierdie uitgawe help Afrikaans Huistaal-leerders met hul voorbereiding vir die Nasionale Graad 12-eksamen.
    SKU: 9780636085602
    Availability: 5 Available (stock may only be in certain branches)
    R 245,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) De Wet R
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 210x148
    Weight in Grams 295
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Close