Search
All Categories
    Menu Close

    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek 9780636141421

    Manufacturer: Pearson South Africa
    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek - What makes the Platinum Mathematics course unique? Activities are stimulating and link to real life; separate mental maths section (grade 7 teacher's guide) and answer section (grade 8 & 9 learner's book); challenge and Did you know features will stimulate learner engagement; the text is suitable for South African learners in diverse school contexts; use of colour enhances the easy understanding of the text. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
    Availability: 1 Available (stock may only be in certain branches)
    R 196.00
    i h
    Products specifications
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 7
    Subject Maths
    Condition New
    Type Learner Book
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 185.00
    Picture of Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerder Boek 9781415422120

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerder Boek 9781415422120

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 7 Leerderboek - Sosiale Wetenskappe is een van die interessantste vakke wat jy ooit op skool sal bestudeer. Dit vertel ons wie ons is, waar ons vandaan kom, en waarheen ons op pad is. Dit vertel ons ook alles van die w�reld waarin ons leef en die kragte wat dit vorm. Maak jou gereed om te leer oor die geskiedenis, aardbewings, vulkane en veel meer!
    R 165.90
    Picture of Suurlemoen Werkboek  9781928370857

    Suurlemoen Werkboek 9781928370857

    Suurlemoen Werkboek (revised)
    R 115.00
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 185.00
    Picture of Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen - Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Die verskillende mediums wat deur Jaco Jacobs gebruik word in hierdie boek is 'n welkome verandering van die gewone tienerverhaal. Die visuele elemente komplimenteer die teks op elke moontlike geleentheid. Die einde word slegs deur die verskillende mediums bewerkstellig en alhoewel dit moontlik vir sommige lesers nie bevredigend genoeg sal wees nie, is dit steeds 'n innoverende manier om die boek te eindig. In hierdie geval is dit werklik so: "A picture is worth a thousand words." Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met lipstiffie en Mozart. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band. Zane, soos Tiaan hom beskryf, is die moeilikheidmagneet wat baie vinnig verlief raak. Hy is spontaan en gee glad nie om as al die aandag op hom is nie. Bongani aan die ander kant is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en die rigting aangee vir die band net soos sy die pas aangee op die tromme. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is weer effens skaam met 'n romantiese streep en 'n passie vir foto's en Post-It-Plakkers. Tiaan het ook 'n meer kreatiewe kant as Zane en vind dit moeiliker om oor sy emosies te praat. Dit alles saam is 'n resep vir moeilikheid en liefde. Tiaan is die interne verteller en fokalisator. Dit maak dit moontlik om al die foto's en plakkers te gebruik aangesien die skrywer hierdie metode gebruik om Tiaan se gedagtes bekend te maak. Dit bevorder ook identifikasie tussen die tienerleser en die karakter van Tiaan. Tiaan is die gemiddelde ou met die mal vriend wat al die aandag kry. Hy en sy beste vriend wil soos alle tieners 'n band begin en dieselfde meisie h�. Die situasies in die boek is iets waarmee tieners werklik te doen kry en daarom kan hulle met hierdie karakter op 'n persoonlike vlak identifiseer. Tiaan word uitgebeeld op verskeie maniere sonder om dit oordrewe of selfbehep te laat lyk. Die skoolruimte wat in die boek gebruik word is nog 'n element waarmee die tiener kan identifiseer. Die skool-politiek wat na vore kom in die karakters soos Frik Venter, Cecile en Linette, maak die ruimte geloofwaardig en interessant. Randkarakters soos hierdie gee ook 'n dieper kykie in die skool-dinamiek en soeke na aanvaarding en populariteit uit wat tieners daagliks ervaar.
    R 200.00
    Picture of Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 9

    Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 9

    Mind Action Series Wiskunde Graad 9 Leerderboek - This is one of many that comprise the Mind Action Series. The series aims to guide South African learners effectively by focusing and encouraging understanding, as 'Memory depends on understanding'. Publications are presented in the following format: Full workbook: a multi-dimensional approach with interactive exercises, visually effective diagrams, boldface terms, explanations, word roots and questions with answers allowing for regular consolidation. Auxillary electronic media are available in certain subjects to further aid Educators in the classroom.
    R 396.95