Search
All Categories
    Menu Close

    MYP 4

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 245,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense G9 Leerderboek- Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 186,00
    Picture of Cambridge IGCSE Afrikaans 2de Taal LB1 9781316613580

    Cambridge IGCSE Afrikaans 2de Taal LB1 9781316613580

    Cambridge IGCSE Afrikaans 2de Taal Leerderboek 1 - Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is �n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf. Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met die leersders se wyer leefw�reld. Die temas is verdeel in vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik Praat en Luister, Leesbegrip, Aantekeninge en Opsommings, Taal en Woordeskat, en Skryf. 'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hul studies.
    R 340,00
    Filters Close
    Min: R 185,00 Max: R 341,00
    R185 R341
    Close