Search
All Categories
    Menu Close

    Ken & Verstaan Lewensvaardighede LB G6 9781107655980

    Ken & Verstaan Lewensvaardighede LB G6 - Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 6 is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
    SKU: 9781107655980
    Availability: -
    R 255,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) et al
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 6
    Dimensions L x W in cm 297x210
    Weight in Grams 300
    Subject Lewensvaardighede
    Condition New
    Type Learner Book
    Close