Home
/
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 9781107610866
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 9781107610866
Ken & Verstaan Lewensvaardighede Graad 5 - is deur 'n ervare span skrywers ontwikkel om die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) ten volle te ondersteun. Die omvattende Leerdersboek verskaf aktiwiteite wat leerders se vaardighede en begrip ontwikkel van al die onderwerpe in die Lewensvaardighede-kurrikulum, bevat nuwe tekste wat spesiaal vir die Leesvaardighede-afdeling geskep is, bied relevante inhoud wat volgens die KABV-dokument uiteengesit is en voorsien duidelike en geillustreerde instruksies vir die Liggaamsopvoeding- en Skeppende Kunste-aktiwiteite.
Availability:
0 available currently / Please place your order
Add to wishlist