Search
All Categories
    Menu Close

    Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerderboek 9781107683952

    Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Leerderboek - Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Leerdersboek verduidelik belangrike konsepte en terme in toeganklike taal en bevat 'n woordelys wat leerders help om wetenskaplike terminologie te verstaan, bied 'n summatiewe assesseringstaak aan die einde van elke module wat leerders help om hulle kennis te konsolideer. Die Leerdersboek verbind wetenskap met die alledaagse lewe met die hulp van gevallestudies, bevat Inligtingsflitse wat interessante feite onder leerders se aandag bring en lig voorbeelde, wette en formules in die kantlyn uit.
    SKU: 9781107683952
    Availability: -
    R 318,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Govender D
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 12
    Dimensions L x W in cm 210x148
    Weight in Grams 650
    Subject Physical Science
    Condition New
    Type Learner Book
    Close