Search
All Categories
    Menu Close

    IGCSE 2

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Cambridge IGCSE Afrikaans 2de Taal LB2 9781108400855

    Cambridge IGCSE Afrikaans 2de Taal LB2 9781108400855

    Cambridge IGCSE Afrikaans tweede Taal Leerderboek 2 - Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is �n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf. Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 2. Die Leerdersboek bestaan uit drie afdelings:Afdeling 1 bou voort op die vaardigheidsontwikkeling van Leerdersboek 1 en is verdeel in vyf hoofstukke wat verband hou met die leerders se wyer leefw�reld. Afdeling 2 fokus op eksamenvoorbereiding met gedetailleerde besprekings van die tipe vrae wat in elke vraestel verwag kan word. Afdeling 3 voorsien ekstra eksamenvraestelle vir verdere oefening en vaslegging. 'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat die leerders sal benodig vir hul studie.
    R 340,00
    Picture of Virus 9780799344592

    Virus 9780799344592

    Virus - Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en �n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of 'n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. 'n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy 'n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.
    R 180,00
    Filters Close
    Min: R 179,00 Max: R 341,00
    R179 R341
    Close