Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 9

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 289,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense G9 Leerderboek- Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 186,00
    Picture of As n mens geluk kon proe 9780799389470

    As n mens geluk kon proe 9780799389470

    As n mens geluk kon proe - Soms is geluk soos �n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak.Toe Arnelia en haar ma van Kaapstad na Potchefstroom verhuis, besluit sy dit is die ideale geleentheid om die draaiboek van haar lewe te herskryf. �n Nuwe dorp en �n nuwe skool is die perfekte geleentheid om haarself te heront-werp. �n Nuwe blaadjie om te slaan. Operasie Nuwe Arnelia. Oprah sal trots wees. Ongelukkig loop haar planne sommer uit die staanspoor skeef toe sy by die skool se entrepreneursdag pens en pootjies neerslaan met arms vol kos. Boonop is daar �n groepie meisies wat duidelik vasbeslote is om die lewe vir haar moeilik te maak. Dankie tog vir nuwe vriende soos Dineo en Ilana wat die daaglikse dramas van haar lewe ietwat draagliker maak. En dan is daar Dewald. Die donkerkop-boerseun met die skewe glimlag wat weet hoe om cr�pes suzette, tiramisu en uiekonfyt te maak. Hy laat Arnelia se hart vreemde dinge doen, al weet sy hy sal nie twee keer na �n meisie soos sy kyk nie. Toe Dewald se lewe egter onverwags op sy kop gekeer word, gryp Arnelia en haar vriende in. Danksy �n ou goudgeel kombi, �n winkelpop genaamd Saartjie en �n klomp fantastiese resepte begin hulle �n mobiele snoepie by die skool. Die Snoeperheroes het die skool op hol met allerlei opwindende pousekos en prettige idees. Maar toe Arnelia uit die bloute �n groot rol in die skool se produksie van Hairspray losslaan, word haar nuwe vriendskappe tot die uiterste beproef, en sy word gedwing om haar moeilike verhouding met haar pa reguit in die o� te kyk. 'n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.
    R 185,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 9 Leesboek 9780636146228

    Afrikaans Sonder Grense EAT Graad 9 Leesboek 9780636146228

    Afrikaans Sonder Grense EAT G9 Leesboek CAPS - Afrikaans sonder grense is �n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom �n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto�s opgebou, om �n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met �n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook �n voorbeeldvraestel.
    R 155,00
    Picture of Tok-Tok 9780199042371

    Tok-Tok 9780199042371

    Tok-tok - The 14-year-old Lungile is an aspiring writer. She develops a fear for the taxi driver that she instinctively knows will harm her. Is her fear real? If something bad happens to her, who will rescue her? In this real-life aspirational coming-of-age story, you will learn more about relevant social issues that teenagers need to deal with on a daily basis: abduction, substance abuse, diseases such as TB, anorexia and bulimia, crime, young teenage love, relationships and group pressure. Marianne van Heerden is an experienced author of educational and youth books. This is her second youth novel.
    R 95,95
    Picture of Funksionele Taalgebruik Werkboek G9 9780992178208

    Funksionele Taalgebruik Werkboek G9 9780992178208

    Funksionele Taalgebruik Werkboek G9 - This book contains 44 grammar chapters, each focusing on a different grammatical structure (rules also given). After every 3 chapters a "test" follows to integrate the previous work.
    R 215,00
    Filters Close
    Min: R 95,00 Max: R 289,00
    R95 R289
    Close