Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 8

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek 9780636146211

    Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leesboek 9780636146211

    Afrikaans Sonder Grense G8 Leesboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 145,00
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leerderboek 9780636119789

    Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leerderboek 9780636119789

    Afrikaans Sonder Grense Graad 8 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is �n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom �n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto�s opgebou, om �n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met �n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook �n voorbeeldvraestel
    R 176,00
    Picture of Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek en Lang Getalle 9780799362404

    Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek en Lang Getalle 9780799362404

    Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek en Lang Getalle - Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan �n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is �n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
    R 180,00
    Picture of Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe - Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl 'n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het. Agter in die klas proes iemand gedemp. My wange word warm en ek weet ek lyk sweerlik weer soos 'n sonryp tamatie, soos hulle altyd in die tamatiesousadvertensie se. Maar ek gee nie eens om nie. Ek is nou eenmaal op die oorlogspad. "Interesting point, Marzanne," se die onderwyseres versigtig, "but I'd like to know why you think so." Ek sluk. "Wel. kyk maar net vir Romeo and Juliet. Dis veronderstel om die mees romantiese storie op aarde te wees, maar die arme, patetiese Juliet sit die heeltyd op die balkon en wag vir Romeo om vir haar te kom liefdesgedigte voordra." Ek is verstom deur my eie briljante literere insigte. Dit voel asof die woorde sommer vanself by my mond uitborrel. "Die ou wat in die middel van die nag voor my venster kom gedigte voordra, smyt ek wraggies met 'n emmer koue water. En asof dit nie genoeg is nie, pleeg Juliet selfmoord toe sy dink Romeo is dood. So asof meisies nie sonder mans kan lewe nie. "Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie "anderste", humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar.
    R 150,00
    Picture of Afrikaans + Everything you need to obtain top marks 9780799391268

    Afrikaans + Everything you need to obtain top marks 9780799391268

    Afrikaans + Everything you need to obtain top marks - Achieve better marks in Afrikaans (Grade 7-12). Afrikaans+ is a learner-friendly guidebook which caters for additional language learners who want to achieve better marks in Afrikaans. This practical guide contains explanations in English and is filled to the brim with examples. It explains tests and exams used for both the DBE and IEB and was written by a panel of educational experts who understand the needs of additional language learners. This book is completely up to date. The Afrikaanse Woordelys en Spelre�ls (AWS) has just been re-issued, blindsiding many a teacher with the changes in Afrikaans grammar rules. While the AWS is seen as the touchstone for Afrikaans language practitioners, it could be a daunting book to use in the classroom. Afrikaans+ was written with the most recent changes to the AWS in mind, and presents these grammar rules in a clear, practical manner.
    R 360,00
    Picture of Pro 9780624076537

    Pro 9780624076537

    Pro - �n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is �n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, �n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer. Nou ook 'n rolprent met Ballade vir 'n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die leidende rol in die rolverdeling van jong akteurs.
    R 175,00
    Picture of Perfek 9780799367140

    Perfek 9780799367140

    Perfek - Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan...
    R 150,00
    Picture of Perfek Studiegids 9780799349764

    Perfek Studiegids 9780799349764

    Perfek Studiegids - Die gids is in �n paar praktiese afdelings opgedeel. In die eerste afdeling ontmoet ons die skrywer, Jaco Jacobs. Hierdie bladsy kan vergroot word en in die klas opgeplak word. Daar kan ook ander foto�s van hom gedruk word. In hierdie gids is daar vrae en antwoorde wat saam met die inligting van die skrywer gaan. Dit kan as �n luisteroefening behandel word. Die volgende afdeling is �n resensie van Perfek, wat van Litnet af verkry is. Hierdie resensie het praktiese inligting soos die hoeveelheid bladsye waaruit die boek bestaan, die prys, nog inligting oor Jaco Jacobs en inligting oor die illustreerder. Die resensie kan vir die leerders afgedruk word en die vrae wat volg, kan as �n begripstoets gebruik word. Dan word daar gekyk na die titel, die omslag, die flapteks en die bladuitleg. Dit is belangrik dat lesers besef die lees van �n boek begin by die omslag en dat hulle baie mooi hierna kyk. Hoewel �n paar praktiese voorstelle gemaak word, kan die leerders self gevra word wat hulle alles raaksien op die omslag. Leerders is dikwels baie meer oplettend en kreatief as ons! Daar volg �n paar vrae n� hierdie afdeling.
    R 88,00
    Picture of Funksionele Taalgebruik Werkboek Graad 8 9780620511414

    Funksionele Taalgebruik Werkboek Graad 8 9780620511414

    Funksionele Taalgebruik Werboek G8 - Hierdie boek bevat 28 grammatika-hoofstukke wat elk op 'n ander grammatikale struktuur fokus (re�ls word ook gegee). Na elke drie hoofstukke volg 'n "toets" om die vorige werk te integreer.
    R 225,00
    Picture of Sweef en Ander Verhale 9780799345520

    Sweef en Ander Verhale 9780799345520

    Sweef en Ander Verhale - Al die verhale in Sweef het een ding gemeen, dit is spesifiek gefokus op tieners en hul helewenis van die w�reld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat sweef.
    R 195,00
    Picture of Dromers 9780799383621

    Dromers 9780799383621

    Dromers - Dans is Byron Carelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op � dag sien iemand Byron en � groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom, maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?
    R 155,00
    Filters Close
    Min: R 87,00 Max: R 361,00
    R87 R361
    Close