Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 7

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Leerderboek Grade 7 9780636115798

    Afrikaans Sonder Grense Leerderboek Grade 7 9780636115798

    Afrikaans Sonder Grense G7 Leerderboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is oukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel
    R 165,00
    Picture of Thomas@ Omnibus 1 (Moord, Aqua, Skerpioen) 9780799391091

    Thomas@ Omnibus 1 (Moord, Aqua, Skerpioen) 9780799391091

    Thomas@ Omnibus 1 (3in1) - Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in die avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks gelei. Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in die avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, sommige titels is in Engels vertaal, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot 'n TV-reeks op kykNET gelei. Nou is drie van die gewilde Thomas@-stories in een waarde-vir-geld-omnibus beskikbaar: Thomas@moord.net. Thomas is nie lus om te trek nie. Veral nie na 'n grillerige ou Victoriaanse huis nie. Sommer gou begin allerlei vreemde dinge in die nuwe huis gebeur. Thomas hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy rekenaar se drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit. Kan dit wees dat daar regtig 'n spook in die huis is? Saam met sy vriende, Hannes, Alex en Thabo, probeer Thomas die raaisel van die huis oplos, 'n raaisel wat hulle in groot gevaar laat beland. Thomas@skerpioen.net. Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus. Hoe ver sal die skurke gaan om die virus terug te kry? Thomas@aqua.net. Thomas-hulle sien uit na 'n wonderlike langnaweek by die see. Maar dan begin dinge lelik skeefloop: Thomas ontdek 'n deurtjie in die vloer van hulle strandhuis, en dit lei reguit na die skuilplek van die gevaarlike perlemoensmokkelaar Sharky Fortuin.
    R 210,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leesboek 9780636146204

    Afrikaans Sonder Grense Graad 7 Leesboek 9780636146204

    Afrikaans Sonder Grense EAT G7 Leesboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 135,00
    Picture of Soweto se spookspeurders 9780199044337

    Soweto se spookspeurders 9780199044337

    Soweto se spookspeurders - What would you do if a ghost appeared to you, asking for a favour, and you knew you really had to help him? Cicelo and his cousin Benjamin are searching for the culprit of a murder for which a wrongly accused man has been jailed. In this detective novel, the readers are introduced to an action-packed, fast-moving story in which the two brave detectives need to dodge dangerous characters in the colourful streets of Soweto. Marianna Brandt is an acclaimed youth author and knows exactly what teenagers like to read.
    R 81,95
    Picture of Sokkies 9780796249562

    Sokkies 9780796249562

    Sokkies - Sokkies, die ou buurman se perd, se dae is getel, maar nie as dit van Helena afhang nie. Al weier haar ma dat sy haar eie perd kry, is sy druk besig om planne te maak om Sokkies te red. Haar vriend Ouman help haar, asook haar ou vriendin by die ouetehuis. Sal Sokkies gered word en sal Helena se droom om haar eie perd te he waar word?
    R 104,00
    Picture of Pieksel 9780799394108

    Pieksel 9780799394108

    Pieksel - Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het �n humeur soos �n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar te sit. Op �n dag besluit hy om vir hom �n maat te bou. Al wat hy nodig het, is hope planne en allerhande goeters en katoeters. Die oomblik toe Pieksel se ligte aan flikker en sy ratte klikketie-klak begin beweeg, verander Vossie se hele lewe. Pieksel is �n briljante robot! Hy kan praat, speel, boeke lees en hy is die w�reld se beste boomklimmer. Saam met Pieksel is elke dag 'n avontuur, en Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?
    R 145,00
    Picture of Vis en Tjips 9780799359879

    Vis en Tjips 9780799359879

    Vis en Tjips - Watter soort ou breek by �n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met �n hoofletter �M�. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.
    R 155,00
    Picture of Woema Eerste Addisionele Taal Graad 7 Werkboek 9780992241322

    Woema Eerste Addisionele Taal Graad 7 Werkboek 9780992241322

    Woema Eerste Addisionele Taal Graad 7 Werkboek - Each module starts with a comprehensive list of vocabulary with English definitions. Furthermore, each module also consists of: Well laid out language rules. Language exercises that progress from. Easy to difficult and focuses on the revision of rules. speaking, reading and writing sections. Interesting topics that will appeal to teenagers and keep them engaged. A few �just for fun� exercises every now and again for the lower grades. Poetry sections for Grade 7 - 11
    R 295,00
    Picture of Zackie Mostert - Omnibus 2 9780799389456

    Zackie Mostert - Omnibus 2 9780799389456

    Zackie Mostert - Omnibus 2 - Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is �n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of �n klomp meisies baie, baie vies maak � waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het di� gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekw�reld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou aangenhoven � en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: Zackie Mostert druk �n drie, Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante, Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies, Zackie Mostert en die meisiemoles, Zackie Mostert en die baie beroemde hond
    R 175,00
    Picture of Goed Beter Afrikaans G7 CAPS 9780994685841

    Goed Beter Afrikaans G7 CAPS 9780994685841

    Goed Beter Afrikaans G7 CAPS
    R 246,00
    Picture of Perfek Werkboek 9780987013002

    Perfek Werkboek 9780987013002

    Perfek Werkboek
    R 121,05
    Picture of Perfek 9780799367140

    Perfek 9780799367140

    Perfek - Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan...
    R 150,00
    Filters Close
    Min: R 81,00 Max: R 361,00
    R81 R361
    Close