Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 6

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leerderboek 9780636119918

    Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leerderboek 9780636119918

    Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en assesserings beleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke.
    R 168,00
    Picture of A+ Begrip Werkboek 6 9781920461799

    A+ Begrip Werkboek 6 9781920461799

    A+ Begrip Werkboek 6 - First of its kind. Reading texts and questions. Enhances comprehension skills and extends vocabulary. Perfect for formal and informal assessment tasks.
    R 68,14
    Picture of Sanri Steyn: Omnibus 2 (3in1) 9780799390728

    Sanri Steyn: Omnibus 2 (3in1) 9780799390728

    Sanri Steyn: Omnibus 2 (3in1) - Drie Sanri Steyn-stories in een omnibus! Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees. Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampiere wat op die dorp kom woon, tot 'n weerwolfmeisie wat haar opwagting in hul klas maak! Die aweregse humor en lekker grillerige avonture in hierdie gewilde reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!
    R 190,00
    Picture of My Afrikaanse Sakboekie V2 9781920021918

    My Afrikaanse Sakboekie V2 9781920021918

    My Afrikaanse Sakboekie V2
    R 107,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leesboek 9780636138711

    Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leesboek 9780636138711

    Afrikaans Sonder Grense Graad 6 Leesboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste addisionele taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerderboeke, onderwysersgidse met Audio CD, leesboeke.
    R 146,00
    Picture of My Ouma is`n Rock-Ster 9780799350845

    My Ouma is`n Rock-Ster 9780799350845

    My Ouma is`n Rock-ster - Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te h� nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer.
    R 135,00
    Picture of Superheroes Vlieg net Saans 9780799366358

    Superheroes Vlieg net Saans 9780799366358

    Superheroes Vlieg net Saans 3rd Ed - Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.
    R 145,00
    Picture of Zackie Mostert Omnibus 1 9780799389449

    Zackie Mostert Omnibus 1 9780799389449

    Zackie Mostert Omnibus 1 - 5 Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is �n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou kulkunsies doen, spoke jag, probeer om �n superheld te word of �n plan moet maak om uit die skoolkonsert te kom � waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het di� gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekw�reld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven � en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Vir die heel eerste keer verskyn vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie, Zackie Mostert en die (Byna) Baie Briljante Idee, Zackie Mostert en die super-aaklige soen, Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar, Zackie Mostert en die spokerige storie
    R 175,00
    Picture of Koelkop Afrikaans Graad 6 LB CAPS 9780636078017

    Koelkop Afrikaans Graad 6 LB CAPS 9780636078017

    Koelkop Afrikaans Graad 6 LB CAPS
    R 150,00
    Picture of Goed Beter Afrikaans G6 CAPS 9780992075887

    Goed Beter Afrikaans G6 CAPS 9780992075887

    Goed Beter Afrikaans G6 CAPS - Die Rinada-reeks bestaan uit graad 4 tot 12 gebruikersvriendelike-werkboeke. Die Goed, beter�Afrikaans per graad dek 'n wye verskeidenheid van taalwerk (insluitend taalreels, sinstruktuur - sowel as woordstruktuuroefeninge), begripstoetse (insluitend woordeskatuitbreiding), kreatiewe skryfwerk, gedigte, luisteroefeninge, mondelingopdragte, ens. Dis 'n boek vol interessante en leersame inligting wat leerders sal prikkel om die taal te wil bemagtig en sy kennis sal verbreed.
    R 250,00
    Picture of Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00 R 260,00
    Picture of HAT Eng-Afr School Dictionary 9781770257801

    HAT Eng-Afr School Dictionary 9781770257801

    HAT Eng-Afr School Dictionary - Meer as 10 000 woorde wat die meeste in gesproke en geskrewe Engels en Afrikaans voorkom en hulle vertalings, plus definisies! Woordsoorte en woordvorme is maklik om te vind. Betekenisse is genommer. Die akkuraatste Afrikaanse en Engelse vertalings word verskaf. Plus natuurlike voorbeeldsinne en -frases. Grammatikale patrone en algemene woordeskat. Gebaseer op 'n statistiese ontleding van die meer as 400 miljoen woorde in die Longman Korpus Netwerk en HAT Korpus van Hedendaagse Afrikaans.
    R 165,00
    Filters Close
    Min: R 68,00 Max: R 295,00
    R68 R295
    Close