Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 12

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Sonder Grense  Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense EAT G12 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is �n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
    R 231,00
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00 R 236,00
    Picture of Fiela se kind - Die Drama 9780624073635

    Fiela se kind - Die Drama 9780624073635

    Fiela se Kind Drama - Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor �n �weggooilam� wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Di� raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou o� by �n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
    R 173,00
    Picture of Fiela se Kind - Die Drama Studiewerkgids EAT 9781776070107

    Fiela se Kind - Die Drama Studiewerkgids EAT 9781776070107

    Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids - Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind � die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.
    R 165,00
    Picture of Verskuns vir Eerste Addisionele Taal G12 9781431041787

    Verskuns vir Eerste Addisionele Taal G12 9781431041787

    Verskuns vir Eerste Addisionele Taal G12 - Verskuns is �n uitsonderlike, ge�llustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die w�reld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontempor�re en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die po�sie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf. Die bloemlesing is ideaal vir po�sie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, �n dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografi e�, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.
    R 94,95
    Picture of Verskuns vir EAT Grade 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir EAT Grade 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir EAT Grade 12 Studiewerkgids - Verskuns vir Huistaal Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe bloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal (Macmillan), ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die gedigte verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van �n reeks. Soos die naam s�, is dit nie net �n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook �n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
    R 175,00
    Picture of Onderwereld 9781430542896

    Onderwereld 9781430542896

    Onderwereld - The book is set at a private school for boys in KwaZulu-Natal where Greg Owen is head boy. At the start of their matric year a new pupil, an outsider figure called Ekhardt, joins the class. Greg feels a strange affinity towards Ekhardt and it is not long before they forge a strong friendship. Ekhardt initiates Greg into the world of computer hacking. The author has done extensive research on hacking and this, together with a well written and well conceptualised storyline, makes for a thrilling read.
    R 123,00
    Picture of X-Kit Presteer Fiela se Kind SG 9781928330080

    X-Kit Presteer Fiela se Kind SG 9781928330080

    X-Kit Presteer Fiela se Kind SG - X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in �n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
    R 95,00
    Picture of Voorgeskrewe Gedigte EAT (X-Kit) 9781485701224

    Voorgeskrewe Gedigte EAT (X-Kit) 9781485701224

    Voorgeskrewe Gedigte EAT (X-Kit) - X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding.
    R 95,00
    Picture of Spieelbeelde 9781431039715

    Spieelbeelde 9781431039715

    Spieelbeelde - Verken die wye verskeidenheid van kortverhale in Afrikaans met Spie�lbeelde. Hierdie kortverhaalbundel is veral gemik op lesers wie se huistaal nie Afrikaans is nie � maar enige leser sal hierdie lekkerlees-verhale geniet. Die skrywers refl ekteer die diversiteit van Afrikaans, byvoorbeeld bekroonde skrywers soos Chris Barnard, Anna M. Louw en Maretha Maartens; Dana Snyman met sy fyn en deernisvolle beskrywings van ons land en sy mense; die meester van spanningsverhale, Deon Meyer; die jong skrywer Th eltom Masimila, wat reeds op 16-jarige ouderdom kortverhale begin skryf het � en nog vele meer. Die tipes kortverhale dek �n wye spektrum, van liefdes-, spannings- en humoristiese verhale tot fi losofi ese verhale wat mens diep laat nadink. Die uiteenlopende temas weerspie�l ons Suid-Afrikaanse samelewing en spreek die dinge waaroor ons wonder, dink en praat, konstruktief aan. Die bundel bevat ook hulpmiddels om die verhale meer toeganklik te maak vir sprekers van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal Graad 12: �n algemene inleiding tot die kortverhaal as genre, voorbeelde van eksamenvrae (met antwoorde), asook lesnotas, woordverklarings, opsommings en vrae (met antwoorde) vir elke verhaal.
    R 123,95
    Picture of Lien se Lankstaanskoene 9780624046684

    Lien se Lankstaanskoene 9780624046684

    Lien se Lankstaanskoene - Lien is die oudste kind in 'n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot armblankes verander het weens die misbruik van trustfondse deur haar prokureurspa, nou 'n gevangene, en haar ma weens haar onvermoe om die situasie te verwerk, 'n alkoholis word. Al wat oorbly van die glans van 'n vroee lewe is 'n woordlose video met grepe uit gelukkige tye saam. Die besorgheid van 'n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Vir haar en haar jonger broer, Braam, oor wie sy besorg is, is daar aanpassingsprobleme by die nuwe skool, maar deur veral twee vriende, Wouter en Mimi, elk met hulle eie verwondheid, herwin Lien vir haar 'n eie plek. Sy doen naskool loswerkies vir 'n inkomste, veral om die aand kos op die tafel te kry en te spaar vir wanneer sy eendag oorsee kan gaan. Die behoeftes van die gesin kan egter nie alleen deur die wisselvallige inkomste aangespreek word nie. Terwyl haar ma se alkoholisme tot tragiese dieptes verval, begin sy in 'n vermomming op 'n straathoek bedel, waar sy randkarakters soos Roos en Tibbey leer ken en sy geleidelik hulle vertroue en vriendskap wen. Ondanks uitdagende omstandighede slaag sy daarin om 'n verantwoordelikheidsin te kweek wat hulle posisie as gesin ook geleidelik positief beinvloed. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede. Vanaf die aangrypende openingstoneel word die aandag geboei met stilistiese vernuf, oortuigende karakterisering en geloofwaardige ruimte-beelding.
    R 205,00
    Picture of Lien se Lankstaanskoene EAT Studiewerkgids 9781776070114

    Lien se Lankstaanskoene EAT Studiewerkgids 9781776070114

    Lien se Lankstaanskoene EAT Studiewerkgids - Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. 'n Verskeidenheid van aktiwiteite is ingelsuit om die leerder se belangstelling in die roman aan te wakker wat hul begrip en waardering vir Afrikaanse letterkunde sal bevorder.

    R 178,00
    Filters Close
    Min: R 94,00 Max: R 361,00
    R94 R361
    Close