Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
Trits: Mis, Mirakel, Drif: Drama en aantekeninge: Grade 12 - Die vervlegting van die naiewe, die groteske en die bonatuurlike, asook die stryd van die menslike gees om bevryding, bind Mis, Mirakel en Drif tot �n drieluik, �n musikale eenheid as�t ware, waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die �verlore persone� ontsnap uit �n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van �teater� en �n reeks �towenaars� die buitengewone, dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk �n spesifieke atmosfeer het. Reza de Wet, bekroonde dramaturg van Vrystaat-trilogie, lewer met Trits: Mis, Mirakel, Drif, �n tweede trilogie waarin sy noukeurig gestruktureerde werke met die rare kombinasie van speelbaarheid en leesbaarheid gebruik om boeiende verhale oor te dra. Hierdie uitgawe help Afrikaans Huistaal-leerders met hul voorbereiding vir die Nasionale Graad 12-eksamen.
Trits Mis Mirakel en Drif - Studiegids - VERKEN - OEFEN - SLAAG. Opsomming van elke handelingsgeheel. Omvattende aantekeninge. Eksamenvrae en modelantwoorde.
We have limited staff numbers and can only allow 5 clients in the shop at a time. ALL EBOOKS must be purchased through https://caxtonbooks.snapplify.com.