Woema EAT G11 WB - Die Woema teksboek en werkboek hanteer woordeskat, begrip, taal, pretoefeninge sowel as praat- en skryfopdragte volledig in ses kreatiewe en vars modules. 'n Elke Woemaboek bied die volgende op 'n kreatiewe manier aan. Die reels en voorbeelde van taalstrukture, Oefeninge om taalstrukture te bemeester, Begripstoetse, woordeskat, praat- en skryfopdragte, Poesie-opdragte in die Graad 6-11 Woema, Temas wat op tieners gemik is en jou klas se verbeelding sal prikkel, Pretafdelings om positiewe gesindheid teenoor Afrikaans Addisionele Taal te kweek. 'n Voorbeelde van tekste in die Graad 11-Werkboek is Boellies in die kuberruim (Taaloefening), Die lewe is 'n Kaaskrul Begripstoets), Aangeval op Tafelberg (Koerantberig), Rekenaarvirus (Pretaktiwiteit), So blind soos 'n vlermuis (Taaloefening), Mark Shuttleworth (Taaloefening).