Woema Eerste Addisionele Taal Graad 10 Werkboek - Om 'n addisionele taal magtig te raak, moet 'n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou 'n module se tema nie boeiend wees nie. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik. Om 'n addisionele taal magtig te raak, moet 'n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou ? module se tema nie boeiend wees nie. So 'n leerder sal waarskynlik dit moeiliker vind om 'n addisionele taal aan te leer. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik. Die Woema Graad 10-Werkboek se doel is om die basiese kennis van taal op 'n kreatiewe en interaktiewe manier oor te dra. Woeker in Afrikaans Addisionele Taal met Woemaboeke. Die Graad 10 Woema het die volgende temas: Praat maar, ek luister; 'n Appel 'n dag; Stokperdjies; Eendag as ek groot is; Uitvindings; My hartjie, my liefie.
Please avoid long delays in the shop over the next 8 to 10 weeks by placing your order in the shop or online ASAP. We have limited staff numbers and can only allow 5 clients in the shop at a time so there is every chance of a long queue at the start of school. We anticipate restricting access to one person per shopping party so please plan accordingly. ALL EBOOKS must be purchased through https://caxtonbooks.snapplify.com.