Search
All Categories
    Menu Close

    Grade 10

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00 R 260,00
    Picture of Die Kind 9780636179394

    Die Kind 9780636179394

    Die Kind - Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msi Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Hierdie uitgawe van Die kind, bied omvattende studiemateriaal, spesifiek vir leerders van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
    R 75,00
    Picture of Virus 9780799344592

    Virus 9780799344592

    Virus - Velige hawe is 'n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en �n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie 'n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of 'n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. 'n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy 'n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy's bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.
    R 190,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 10 9780636128651

    Afrikaans Sonder Grense Graad 10 9780636128651

    Afrikaans Sonder Grense G10 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek an Graad 1 tot Graad 12 em voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum-en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV)
    R 196,00
    Picture of Ink en ander Verhale 9780799375404

    Ink en ander Verhale 9780799375404

    Ink en ander Verhale - Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef- taal- en ervaringsw�reld te spreek. Daar is romantiese stories liegstories en lagstories stories wat jou sal laat naels kou en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook � handvol opwindende nuwe stemme insluitend: Johan Bakkes Chris Barnard Willemien Br�mmer Christo Davids E.K.M. Dido Carina Diedericks Nelia Engelbrecht Willem Fransman Maya Fowler J.M. Gilfillan Erns Grundling P.J. Haasbroek Jaco Jacobs Elsa Joubert Wendy Maartens Elias P. Nel Modikwagae Joseph Pholo Riana Scheepers Solet Scheeres Braam van der Vyer Jan van Tonder Paul C. Venter Fanie Viljoen en George Weideman.
    R 175,00
    Picture of Vers en Vlam 9780798165860

    Vers en Vlam 9780798165860

    Vers en Vlam - Vers en vlam stel graad 10- Eerste Addisionele Taalleerders in staat om te beleef hoe Afrikaanse gedigte kreatief, intelligent en vindingryk met die taal omgaan. Die bundel is volgens die KABV se riglyne saamgestel. Die bundel se titel verwys na die Afrikaanse uitdrukking �iemand is vuur en vlam�, �n uitdrukking wat daarop dui dat iemand baie opgewonde en entoesiasties is. In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem wat die belangrikste versvorme, liter�re tydperke en temas in die Afrikaanse digkuns verteenwoordig. S� word daar �n vlam aangesteek wat lig werp op die geskiedenis, op vandag se samelewing en verhoudings, asook op ontwikkeling en verstegnieke in die Afrikaanse po�sie. Vers en vlam is vir die leerder en onderwyser �n uiters bruikbare werkboek. Dit bevat: �n inleiding tot die Afrikaanse po�sie; biografiese inligting by elke gedig met �n oorsig van die digter se lewe en werk; �n kort inleiding oor die onderwerp waaroor die leerder bloot kan nadink of �n gesprek kan voer of kan skryf; agtergrond oor elke gedig en �n kort verduideliking waaroor dit gaan; woordverklarings van moeiliker woorde in Afrikaans en Engels; �n afdeling �Pitkos� wat die leerder se aandag op sake vestig wat �n sleutel is om die gedig beter te verstaan; �n afdeling �Leerfokus� wat die po�sietegniek wat in die gedig gebruik word, saamvat; kontekstuele vrae wat leerders help om soveel as moontlik van die gedig te verstaan, dit te interpreteer, en hul gevoel daaroor weer te gee; �n afdeling �Vir jou joernaal en/of in die klas� wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer; �n glossarium wat liter�re begrippe verduidelik. Ekstra hulpmateriaal kan gratis afgelaai word by www.nb.co.za
    R 220,00
    Picture of Woema Eerste Addisionele Taal Graad 10 Werkboek 9780987037756

    Woema Eerste Addisionele Taal Graad 10 Werkboek 9780987037756

    Woema Eerste Addisionele Taal Graad 10 Werkboek - Om 'n addisionele taal magtig te raak, moet 'n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou 'n module se tema nie boeiend wees nie. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik. Om 'n addisionele taal magtig te raak, moet 'n leerder soveel as moontlik blootstelling aan die betrokke taal kry. Leerders kan maklik belangstelling verloor sou ? module se tema nie boeiend wees nie. So 'n leerder sal waarskynlik dit moeiliker vind om 'n addisionele taal aan te leer. Om hierdie rede is tekste in die Woema Graad 10-Werkboek meer uitdagend en op die senior leerder gemik. Die Woema Graad 10-Werkboek se doel is om die basiese kennis van taal op 'n kreatiewe en interaktiewe manier oor te dra. Woeker in Afrikaans Addisionele Taal met Woemaboeke. Die Graad 10 Woema het die volgende temas: Praat maar, ek luister; 'n Appel 'n dag; Stokperdjies; Eendag as ek groot is; Uitvindings; My hartjie, my liefie.
    R 295,00
    Picture of Totsiens Koning Arthur 9780624056225

    Totsiens Koning Arthur 9780624056225

    Totsiens Koning Arthur - Sylvia van der Merwe moet 100 ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiele las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is werelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie - haar hunk van 'n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies. Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar se dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.
    R 195,00
    Picture of Skreeu en ander Verhale 9780799370744

    Skreeu en ander Verhale 9780799370744

    Skreeu en ander Verhale - Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir 'n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen - hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.
    R 195,00
    Picture of Skreeu Studiegids vir Graad 12 9780992236182

    Skreeu Studiegids vir Graad 12 9780992236182

    Skreeu Studiegids vir Graad 12
    R 153,00
    Picture of Afrikaans + Everything you need to obtain top marks 9780799391268

    Afrikaans + Everything you need to obtain top marks 9780799391268

    Afrikaans + Everything you need to obtain top marks - Achieve better marks in Afrikaans (Grade 7-12). Afrikaans+ is a learner-friendly guidebook which caters for additional language learners who want to achieve better marks in Afrikaans. This practical guide contains explanations in English and is filled to the brim with examples. It explains tests and exams used for both the DBE and IEB and was written by a panel of educational experts who understand the needs of additional language learners. This book is completely up to date. The Afrikaanse Woordelys en Spelre�ls (AWS) has just been re-issued, blindsiding many a teacher with the changes in Afrikaans grammar rules. While the AWS is seen as the touchstone for Afrikaans language practitioners, it could be a daunting book to use in the classroom. Afrikaans+ was written with the most recent changes to the AWS in mind, and presents these grammar rules in a clear, practical manner.
    R 360,00
    Picture of Perfekte brander en ander verhale 9780799383805

    Perfekte brander en ander verhale 9780799383805

    Perfekte brander en ander verhale - Stories oor die pyn en vreugdes van verlief wees. Stories oor die waagmoed, twyfel en uitdagings van jonk wees. Stories wat jou sal laat glimlag of �n traan laat wegvee. Stories wat w��t hoe dit voel om sestien te wees.Bekende skrywers soos Christine Barkhuizen le Roux, Christo Davids, Carina Diedericks-Hugo, Nelia Engelbrecht, Jaco Fouch�, HemelBesem, Jaco Jacobs, Eldridge Jason, Anzil Kulsen, Christien Neser, Nathan Trantraal, Jan van Tonder, Jan Vermeulen, Elizabeth Wasserman en Fanie Viljoen span saam met �n klompie opwindende nuwe stemme in hierdie fantastiese nuwe bloemlesing wat op ouer tieners gemik is. Marieta Nel en Adinda Vermaak het as samestellers reeds twee topverkoper-kortverhaalbundels die lig laat sien: Sweef (2009) en Skreeu (2010). Albei bloemlesings het wyd lof ingeoes en is landwyd deur skole voorgeskryf. Hul nuutste bloemlesing bevat 28 splinternuwe stories deur van die mees gerekende skrywers in Afrikaans. Dit is gemik op lesers in graad 10 en 11 en is net so vars, vernuwend en toeganklik soos sy voorgangers.
    R 195,00
    Filters Close
    Min: R 75,00 Max: R 361,00
    R75 R361
    Close