Search
All Categories
    Menu Close

    Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids 9781776070107

    Manufacturer: NB Publishers
    Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids - Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind � die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.
    SKU: 9781776070107
    Availability: 15 Available (stock may only be in certain branches)
    R 165,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Anthony J
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 295x208
    Weight in Grams 600
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Study Guide
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Fiela se Kind - Drama 9780624073635

    Fiela se Kind - Drama 9780624073635

    Fiela se Kind - Drama - Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor �n �weggooilam� wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Di� raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou o� by �n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
    R 173,00
    Picture of Decisions: Planning For My 1'st Year After School Grade 12  Workbook 9781990941689

    Decisions: Planning For My 1'st Year After School Grade 12 Workbook 9781990941689

    Decisions: Planning For My 1'st Year After School Grade 12 Workbook
    R 220,00
    Picture of Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook 9781776115341

    Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook 9781776115341

    Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook - The purpose of this publication is to cover all Maths topics in the new curriculum (CAPS) using a user-friendly, modern approach. The examples presented in each chapter of the textbook cover all of the main concepts in each topic. There is a logical, to-the-point, progression from one example to the next and the exercises reinforce the concepts inherent in the particular topic dealt with. At the end of each chapter there is a mixed revision exercise. This exercise is for revising all of the concepts dealt with in the chapter. There is also a "Some Challenges" exercise which provides invaluable extension and problem solving for top learners. At the end of the book, short answers to all of the exercises have been provided.
    R 398,95
    Picture of Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids - Verskuns vir Huistaal Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe bloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal (Macmillan), ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die gedigte verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van �n reeks. Soos die naam s�, is dit nie net �n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook �n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
    R 175,00
    Picture of Imagined Worlds: Anthology of Poetry 9781431037285

    Imagined Worlds: Anthology of Poetry 9781431037285

    Imagined Worlds: Anthology of Poetry- Imagined Worlds: An Anthology of Poetry is a new anthology of poems written by poets from a range of countries, reflecting different time periods and styles. The poems in Imagined Worlds: An Anthology of Poetry are arranged in themes within an accessible and user-friendly format and design. This full-colour anthology includes photographs that aid understanding and provide opportunities for visual literacy links with the poems.
    R 135,95
    Picture of Crucible: A Play in Four Acts 9780141182551

    Crucible: A Play in Four Acts 9780141182551

    Crucible: A Play in Four Acts - Arthur Miller's classic parable of mass hysteria draws a chilling parallel between the Salem witch-hunt of 1692 - 'one of the strangest and most awful chapters in human history' - and the American anti-communist purges led by Senator McCarthy in the 1950s. The story of how the small community of Salem is stirred into madness by superstition, paranoia and malice, culminating in a violent climax, is a savage attack on the evils of mindless persecution and the terrifying power of false accusations. A depiction of innocent men and women destroyed by malicious rumour, The Crucible is also a powerful indictment of McCarthyism and the 'frontier mentality' of Cold War America.
    R 210,00
    Close