Search
All Categories
    Menu Close

    Afrikaans Home Language

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Afrikaans Geniet Werkboek 1 9781920008154

    Afrikaans Geniet Werkboek 1 9781920008154

    Afrikaans Geniet Dit Werkboek 1- This workbook follows on from Begin met Afrikaans. Workbook 1 revises and expands on words and grammar from Begin met Afrikaans. Some of the additional themes include greetings, vowels, fruit, vegetables, animals and animal sounds.
    R 36,00
    Picture of Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Studyguide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00 R 236,00
    Picture of Klanke Werkboek 2 9781920008222

    Klanke Werkboek 2 9781920008222

    Klanke Werkboek 2 - Recommended for Grades 1/2. This workbook follows on from Workbook 1, and introduces necessary sounds required in Grade 1.
    R 36,00
    Picture of Superheroes Vlieg net Saans 9780799366358

    Superheroes Vlieg net Saans 9780799366358

    Superheroes Vlieg net Saans 3rd Ed - Is 'n witmuis nog 'n witmuis as hy groen is? Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan 'n projek gedink vir entrepreneursdag nie. Al wat hom nou kan red, is as 'n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.
    R 145,00
    Picture of Superskurk 9780799388794

    Superskurk 9780799388794

    Superskurk - Daar is ten minste 10 000 redes waarom 'n vakansie by Wessel se oupa NIE 'n goeie idee is nie. Sy oupa Zirk bly in 'n groot, grillerige ou huis buite die stad. 'n Tronk is meer pret. Die kamers is donker en dit ruik na visaas en seemeeupoef. Daar is honderde re�ls in sy oupa se huis, en selfs al gehoorsaam jy al die re�ls, is 'n hamerkophaai met tandpyn nog steeds vriendeliker as sy oupa. Toe Wessel se ouers hom dus by sy oupa aflaai sodat hulle op 'n eilandvakansie kan gaan, weet hy die goorste vakansie van sy lewe het pas aangebreek. Maar iets is nie pluis nie.

    Waarom sluip sy oupa snags in die donker rond? Wat steek hy in die geheimsinnige gebou buite in die tuin weg waar Wessel glad nie mag kom nie? Hoekom het hy party oggende vreemde skrape en bloukolle, asof hy in 'n geveg was?

    Daar is net een manier om uit te vind. Kort voor lank is Wessel deel van 'n wilde pretrit vol superhelde, skurke, supercool tegnologie, agterbakse planne en ongelooflike ontploffings! En dit lyk of die verveligste vakansie van sy lewe dalk die avontuur van 'n leeftyd gaan word.
    R 145,00
    Picture of Afrikaans Geniet Dit Werkboek 2 - TRU 9781920008161

    Afrikaans Geniet Dit Werkboek 2 - TRU 9781920008161

    Afrikaans Geniet Dit Werkboek 2 - TRU - Recommended for Grade 4. This workbook follows on from Workbook 1 but extends the themes and grammar on a higher level.
    R 36,00
    Picture of Pad na jou hart 9780624065760

    Pad na jou hart 9780624065760

    Pad na jou hart - Basson is an arrogant young man who needs to surmount a number of extremely difficult challenges before he�ll be allowed to take control of the family business. When a carefree young girl enters his life things become even more complicated
    R 275,00
    Picture of Pad na jou Hart GR 11 HL:Studywork Guide 9781776070718

    Pad na jou Hart GR 11 HL:Studywork Guide 9781776070718

    Pad na jou Hart HL:Studywork Guide - Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
    R 157,00
    Picture of Platinum Afrikaans HL G9 Leesboek CAPS 9780636146259

    Platinum Afrikaans HL G9 Leesboek CAPS 9780636146259

    Platinum Afrikaans HL G9 Leesboek CAPS - Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!
    R 155,00
    Picture of Platinum Afrikaans Huistaal G11 LB CAPS 9780636135086

    Platinum Afrikaans Huistaal G11 LB CAPS 9780636135086

    Platinum Afrikaans Huistaal G11 LB CAPS - Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs. Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer. Briljante onderwyserondersteuning. Briljant + gehalte = sukses!
    R 254,00
    Picture of Die Keiser 9780628019882

    Die Keiser 9780628019882

    Die Keiser - Die skrywer het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly and andersyds tog in 'n aanvaarbare moderne konteks geplaas word - sonder dat die uiteenlopende "werelde" mekaar teenspreek. Deur dit in 'n moderne Afrika-land te plaas en bekende uitspattighede van ons tyd as uitgangspunt te neem, slaag hy daarin om 'n situasie wat by die eerste aanblik totaal fiktief en buitensporig woorkom, verrassend geloofwaardig te maak.
    R 40,00
    Picture of Platinum Afrikaans HL G9 LB CAPS 9780636115750

    Platinum Afrikaans HL G9 LB CAPS 9780636115750

    Platinum Afrikaans HL G9 LB CAPS - Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!
    R 207,00
    Filters Close
    Min: R 35,00 Max: R 295,00
    R35 R295
    Close