Search
All Categories
    Menu Close

    Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek 9781868902293

    Manufacturer: NB Publishers
    Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek - Die nuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale. Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primere klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, 'n gepaste vertaling, en volsinne, wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer. The new Pharos bilingual school dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English. This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages. The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress, inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word. The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families.
    Availability: 0 available currently / Please place your order
    R 190,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Pharos Dictionaries
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 223x153
    Weight in Grams 600
    Subject Dictionary
    Condition New
    Type Dictionary
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Have You Seen Zandile? 9781869140021

    Have You Seen Zandile? 9781869140021

    Have You Seen Zandile? is a wonderful play, still as fresh and absorbing as when it was first written. Perfectly scripted, and with Gcina Mhlophe's sure instinct for stagecraft, it recounts the very personal story of Zandile, who is snatched away from her grandmother's loving care and taken to live with her matriarchal family in rural Transkei. Moving, funny and convincing, full of Zandile's shrewd, youthful insights, the play offers an illuminating window onto the 1960s world that it depicts, with its issues of white dominance, rural hardship and black female repression. Have You Seen Zandile? is already an established favourite in performance circles, and is fast becoming a classic. Performed to great acclaim at the Edinburgh festival.
    R 75,00
    Picture of New Outridings 9780195708677

    New Outridings 9780195708677

    New Outridings - New Outridings is a lively, entertaining and challenging selection of contemporary verse, much of it originating from southern Africa and reflecting the experiences of people in our changing society. Support material provides background and assistance to teachers and learners.
    R 219,95
    Picture of Quickening Pulse 3 9780702109089

    Quickening Pulse 3 9780702109089

    The Quickening Pulse 3 - The evergreen series of short story anthologies, The Quickening Pulse, is still popular. Each of the four volumes include a classic selection of short stories from around the world.
    R 269,90
    Picture of Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe 9780799340853

    Liefde Laat jou Rice Krispies anders Proe - Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Shakespeare was miskien hierdie hengse romantiese skrywer, maar hy was 'n seksis, nes die meeste mans. Hy't seker heeldag op sy agterent gesit en skryf terwyl 'n vrou vir hom kos gemaak, sy klere gewas en sy vuil sokkies agter hom opgetel het. Agter in die klas proes iemand gedemp. My wange word warm en ek weet ek lyk sweerlik weer soos 'n sonryp tamatie, soos hulle altyd in die tamatiesousadvertensie se. Maar ek gee nie eens om nie. Ek is nou eenmaal op die oorlogspad. "Interesting point, Marzanne," se die onderwyseres versigtig, "but I'd like to know why you think so." Ek sluk. "Wel. kyk maar net vir Romeo and Juliet. Dis veronderstel om die mees romantiese storie op aarde te wees, maar die arme, patetiese Juliet sit die heeltyd op die balkon en wag vir Romeo om vir haar te kom liefdesgedigte voordra." Ek is verstom deur my eie briljante literere insigte. Dit voel asof die woorde sommer vanself by my mond uitborrel. "Die ou wat in die middel van die nag voor my venster kom gedigte voordra, smyt ek wraggies met 'n emmer koue water. En asof dit nie genoeg is nie, pleeg Juliet selfmoord toe sy dink Romeo is dood. So asof meisies nie sonder mans kan lewe nie. "Marzanne Odendal is 'n uitgeproke tiener wat daarvan droom om 'n beroemde verslaggewer te word, wat sonder die verpligtinge van 'n man en kinders, eendag rondom die wereld kan reis op soek na opwinding en avontuur. Maar dan ontvang sy 'n anonieme liefdesgedig per e-pos en stadig maar seker begin ons heldin se hart verkrummel. Die tieners wat as keurders opgetree het, was mal oor hierdie "anderste", humoristiese liefdesverhaal en het keer op keer opgemerk hoeveel insig die skrywer in tieners se (liefdes)lewe toon. Vir tieners van 12-15 jaar.
    R 160,00
    Picture of English for Success Grade 8 Reader 9780199044702

    English for Success Grade 8 Reader 9780199044702

    English for Success Grade 8 Reader - This innovative Home Language series is the choice of teachers who want their learners to succeed. The content is dynamic, offering a variety of text types and extension activities. This creates opportunities for aspiring learners to excel. Literature, writing, listening and speaking as well as language skills are developed in context through studying established and contemporary extracts. This allows learners to master the language holistically. Superb planning and assessment tools enable the teacher to focus on individual learner needs. This series will develop learners' skills and challenge them to excel in their exams. Features: A detailed, photocopiable year plan saves time for teachers and facilitates quality teaching. Assessment tools and rubrics in the Teacher's Guide provide clear guidelines and ready-made tools for formal assessment and exams. Includes step-by-step guidance for learners to acquire reading, writing, speaking, literature and language skills. Spelling boxes, hints, notes and techniques provide plenty support for learners to develop the required Language skills for FET. A literature anthology, comprising a variety of genres, allows increased learner participation and supports extension.
    R 145,95
    Picture of Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide 9780620325844

    Afrikaans Handbook & Study Guide - A comprehensive reference book and set of notes that covers everything in one book. Covers the basics and fills in the gaps. Practical and user-friendly - simple, visual and logical. Colour-coded for easy understanding, recall and application.
    R 295,00
    Close