Search
All Categories
    Menu Close

    Decisions: Planning For My First Year After School Grade 12 Workbook 9781776281084

    Decisions: Planning For My First Year After School Grade 12 Workbook
    Availability: 0 available currently / Please place your order
    R 198.00
    i h
    Products specifications
    Format / Binding Paperback
    Dimensions L x W (mm) 295x210
    Weight in Grams 500
    Condition New
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids 9781776070107

    Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids 9781776070107

    Fiela se Kind - Drama Studiewerkgids - Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys.
    R 170.00
    Picture of Fiela se Kind - Drama 9780624073635

    Fiela se Kind - Drama 9780624073635

    Fiela se Kind - Drama - Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
    R 180.00
    Picture of Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook 9781776115341

    Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook 9781776115341

    Mind Action Series Mathematics Grade 12 Textbook - The purpose of this publication is to cover all Maths topics in the new curriculum (CAPS) using a user-friendly, modern approach. The examples presented in each chapter of the textbook cover all of the main concepts in each topic. There is a logical, to-the-point, progression from one example to the next and the exercises reinforce the concepts inherent in the particular topic dealt with. At the end of each chapter there is a mixed revision exercise. This exercise is for revising all of the concepts dealt with in the chapter. There is also a "Some Challenges" exercise which provides invaluable extension and problem solving for top learners. At the end of the book, short answers to all of the exercises have been provided.
    R 398.95
    Picture of Afrikaans Sonder Grense  Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense Graad 12 9780636142534

    Afrikaans Sonder Grense EAT G12 Leerderboek - Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
    R 231.00
    Picture of Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids 9781776070091

    Verskuns vir Eester Addisionele Taal Graad 12 Studiewerkgids - Verskuns vir Huistaal Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe bloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal (Macmillan), ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die gedigte verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
    R 182.00
    Picture of Picture of Dorian Gray 9781431037247

    Picture of Dorian Gray 9781431037247

    Picture of Dorian Gray
    R 159.95