Search
All Categories
    Menu Close

    MAS Wiskunde Grade 9 Leerderboek 9781776111947

    Manufacturer: All Copy Publishers
    Mind Action Series Wiskunde Graad 9 Leerderboek - This is one of many that comprise the Mind Action Series. The series aims to guide South African learners effectively by focusing and encouraging understanding, as 'Memory depends on understanding'. Publications are presented in the following format: Full workbook: a multi-dimensional approach with interactive exercises, visually effective diagrams, boldface terms, explanations, word roots and questions with answers allowing for regular consolidation. Auxillary electronic media are available in certain subjects to further aid Educators in the classroom.
    Availability: 8 Available (stock may only be in certain branches)
    R 354.95
    i h
    Products specifications
    Dimensions L x W (mm) 295x210
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 9
    Weight in Grams 600
    Subject Mathematics
    Condition New
    Type Learner Books
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 185.00
    Picture of Die Testament 9781928297796

    Die Testament 9781928297796

    Die Testament
    R 110.89
    Picture of Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom 9780624046622

    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom 9780624046622

    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom (skooluitgawe) - Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h� dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met �n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers �n �n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op �wittebrood� moet gaan � om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat �n leesgids met � inligting oor die skrywer � �n inleiding tot die roman � liter�re begrippe � hoofstukopsommings en woordelyste � vrae en antwoorde � assesseringsriglyne
    R 218.00
    Picture of Die Driehoekige Sirkel Studiegids 9781928435266

    Die Driehoekige Sirkel Studiegids 9781928435266

    Die Driehoekige Sirkel Studigids
    R 175.00
    Picture of Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiewerkgids - Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
    R 165.00