Search
All Categories
    Menu Close

    Die Vlinder en die Surfer 9781869198503

    Die Vlinder en die Surfer- Beatrice Malan het die perfekte lewe. Nie net is sy hoofdogter en die skool se "rugbyprinses" nie � sy's ook die aantreklikste ou in die skool (die rugbykaptein!) se meisie. Maar wat gebeur as Beatrice dolverlief raak op �n surfer � van die verkeerde kant van die treinspoor? Haar ore toedruk en die heerlike golf ry � of aanvaar dat hulle werelde nie versoenbaar is nie?
    SKU: 9781869198503
    Availability: 0 available currently / Please place your order
    R 150,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Morton J
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 8
    Dimensions L x W in cm 213 x 137
    Weight in Grams 400
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 180,00
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 180,00
    Picture of Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 8

    Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 8

    Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 8
    R 380,95
    Picture of Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 LB CAPS 9781415422144

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 LB CAPS 9781415422144

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek - Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos �n diamant sulke groot veranderinge in die w�reld kan teweegbring nie? Die ontdekking van diamante in Suid-Afrika het veroorsaak dat mense ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot groot nuwe ontwikkelings in tegnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer. Jy gaan ook van groot oorlo� leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan meer van die w�reld van vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou kennis vermeerder.
    R 181,90
    Picture of Mind Action Seriers Wiskunde G8 Leerderboek 9781869217099

    Mind Action Seriers Wiskunde G8 Leerderboek 9781869217099

    Mind Action Series Wiskunde Graad 8 Leerderboek - This is one of many that comprise the Mind Action Series. The series aims to guide South African learners effectively by focusing and encouraging understanding, as 'Memory depends on understanding'. Publications are presented in the following format: Full workbook: a multi-dimensional approach with interactive exercises, visually effective diagrams, boldface terms, explanations, word roots and questions with answers allowing for regular consolidation. Auxillary electronic media are available in certain subjects to further aid Educators in the classroom.
    R 380,95
    Picture of Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiewerkgids - Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
    R 157,00
    Close