Search
All Categories
    Menu Close

    Via Afrika Geografie Graad 12 Leerderboek 9781415422663

    Manufacturer: Via Afrika Publishers
    Via Afrika Geografie G12 CAPS LB - Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. �n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. �n Voorbeeld van �n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet. Gratis studiegids.
    SKU: 9781415422663
    Availability: -
    R 269,90
    i h
    Products specifications
    Author(s) Samaai G
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 12
    Dimensions L x W in cm 295x215
    Weight in Grams 860
    Subject Geography
    Condition New
    Type Learner Book
    Close