Search
All Categories
    Menu Close

    Via Afrika Geografie Graad 11 Leerderboek 9781415422656

    Manufacturer: Via Afrika Publishers
    Via Afrika Geografie Graad 11 Leerderboek - Dit is die ideale geleentheid om jou kennis van Suid-Afrika en die Afrika-kontinent uit te brei. Jy sal sien hoe die weer en klimaat die manier hoe bevolkings leef, be�nvloed, net soos jy ook die impak van menslike aktiwiteit op die omgewing kan sien. Jy sal meer te wete kom van waterhulpbronne, die uitdagings wat met ontwikkeling gepaard gaan en die kwessies met betrekking tot energieproduksie. Jy sal ook mettertyd uitvind hoe rotse wat in horisontale lae voorkom, van Suid-Afrika se opvallendste natuurlike kenmerke vorm. Jy sal waardevolle vaardighede leer, soos om topografiese kaarte en lugfoto�s te bestudeer. Alles wat jy leer, sal jou �n groter waardering vir ons w�reld en ons rol daarin gee. Jy sal dalk selfs �n loopbaan oorweeg wat op jou geografiese kennis gebaseer is. Hierdie boek sal jou help om in daardie rigting te beweeg.
    SKU: 9781415422656
    Availability: -
    R 242,90
    i h
    Products specifications
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 11
    Dimensions L x W in cm 295x210
    Weight in Grams 500
    Subject Geography
    Condition New
    Type Learner Book
    Close