Search
All Categories
    Menu Close

    Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek 9781415419243

    Manufacturer: Via Afrika Publishers
    Via Afrika EBW G9 LB CAPS - Hierdie boek, wat voortbou op alles wat jy al in EBW geleer het, sal jou help om baie nuwe dinge omtrent geld en besigheid te verstaan. Jy sal verskillende soorte ekonomie� en die manier waarop dit werk, verken. Jy sal ook nuttige raad kry oor hoe om �n sakeplan op te stel, asook die geleentheid om jou teoretiese kennis van rekeningkunde toe te pas. Hoe meer jy ontdek, hoe meer sal jy dalk �n beroep in die finansi�le w�reld oorweeg. Jy sal dalk graag as �n rekenmeester, aktuaris of effektemakelaar by �n groot maatskappy wil werk. �n Goeie begrip van EBW maak enige droom moontlik � veral as jou droom behels om jou eie suksesvolle besigheid te begin.
    SKU: 9781415419243
    Availability: 0 available currently / Please place your order
    R 189,90
    i h
    Products specifications
    Author(s) De Bod S
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 9
    Dimensions L x W in cm 295x210
    Weight in Grams 500
    Subject Economic Management Sciences
    Condition New
    Type Learner Book
    Close