Home
/
Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek 9781415441336
Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek 9781415441336
Via Afrika Besigheidstudies G12 LB CAPS - In hierdie finale, fassinerende jaar van sekond�re skool Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy sal groen besigheid ondersoek. Jy sal ook tyd aan kreatiewe denke spandeer, wat jou vermo� vir die oplos van komplekse probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid te begin. Dit is een ding om �n droom te h�, maar dit is net so belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak. Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.
Availability:
0 available currently / Please place your order
Add to wishlist