Search
All Categories
    Menu Close

    Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerder Boek 9781415436103

    Manufacturer: Via Afrika Publishers
    Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 LB CAPS - Welkom by Graad 11 Besigheidstudies. Hierdie boek sal jou �n deeglike oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid � oor die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou drome te verwesenlik. Dis �n nuwe, opwindende jaar van leer en nog �n stap nader aan sukses.
    SKU: 9781415436103
    Availability: -
    R 229,90
    i h
    Products specifications
    Author(s) Kleyn M
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 11
    Dimensions L x W in cm 275x210
    Weight in Grams 600
    Subject Business Studies
    Condition New
    Type Learner Book
    Close