Search
All Categories
    Menu Close

    Suurlemoen Studiegids 9780799342369

    Suurlemoen Studiegids - Suurlemoen! opgesom. 'n Kort oorsig oor die postmodernisme. Vrae en antwoorde oor elke hoofstuk.
    SKU: 9780799342369
    Availability: 11 Available (stock may only be in certain branches)
    R 80,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) De Vries I
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 212x137
    Weight in Grams 200
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Study Guide
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen - Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Die verskillende mediums wat deur Jaco Jacobs gebruik word in hierdie boek is 'n welkome verandering van die gewone tienerverhaal. Die visuele elemente komplimenteer die teks op elke moontlike geleentheid. Die einde word slegs deur die verskillende mediums bewerkstellig en alhoewel dit moontlik vir sommige lesers nie bevredigend genoeg sal wees nie, is dit steeds 'n innoverende manier om die boek te eindig. In hierdie geval is dit werklik so: "A picture is worth a thousand words." Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met lipstiffie en Mozart. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band. Zane, soos Tiaan hom beskryf, is die moeilikheidmagneet wat baie vinnig verlief raak. Hy is spontaan en gee glad nie om as al die aandag op hom is nie. Bongani aan die ander kant is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en die rigting aangee vir die band net soos sy die pas aangee op die tromme. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is weer effens skaam met 'n romantiese streep en 'n passie vir foto's en Post-It-Plakkers. Tiaan het ook 'n meer kreatiewe kant as Zane en vind dit moeiliker om oor sy emosies te praat. Dit alles saam is 'n resep vir moeilikheid en liefde. Tiaan is die interne verteller en fokalisator. Dit maak dit moontlik om al die foto's en plakkers te gebruik aangesien die skrywer hierdie metode gebruik om Tiaan se gedagtes bekend te maak. Dit bevorder ook identifikasie tussen die tienerleser en die karakter van Tiaan. Tiaan is die gemiddelde ou met die mal vriend wat al die aandag kry. Hy en sy beste vriend wil soos alle tieners 'n band begin en dieselfde meisie h�. Die situasies in die boek is iets waarmee tieners werklik te doen kry en daarom kan hulle met hierdie karakter op 'n persoonlike vlak identifiseer. Tiaan word uitgebeeld op verskeie maniere sonder om dit oordrewe of selfbehep te laat lyk. Die skoolruimte wat in die boek gebruik word is nog 'n element waarmee die tiener kan identifiseer. Die skool-politiek wat na vore kom in die karakters soos Frik Venter, Cecile en Linette, maak die ruimte geloofwaardig en interessant. Randkarakters soos hierdie gee ook 'n dieper kykie in die skool-dinamiek en soeke na aanvaarding en populariteit uit wat tieners daagliks ervaar.
    R 200,00
    Picture of Decisions: Subject Selection Grade 9 Workbook 9781990941658

    Decisions: Subject Selection Grade 9 Workbook 9781990941658

    Decisions: Subject Selection Grade 9 Workbook
    R 295,00
    Picture of Fall, The 9780994690258

    Fall, The 9780994690258

    Fall, The - The Fall is a play collaboratively written by the original cast as a reaction to and reflection on the South African student protests in 2015 and part of 2016. The #RhodesMustFall and subsequent student-led movements in South Africa alerted the country and the world to the latent on-going issues brought about by colonialism and apartheid in South Africa. The Fall details the experiences of seven students within this movement and how they deal with their traumas, while still moving towards activism for a free decolonialized education.
    R 237,00
    Picture of Mind Action Series Maths Geometry Grade 9 Workbook 9781776111220

    Mind Action Series Maths Geometry Grade 9 Workbook 9781776111220

    Mind Action Series Maths Geometry Grade 9 Workbook
    R 238,95
    Picture of Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 9780636115750

    Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 9780636115750

    Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 - Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!
    R 207,00
    Picture of Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek 9780636146259

    Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek 9780636146259

    Platinum Afrikaans Huistaal Graad 9 Leesboek - Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant!: Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!
    R 155,00
    Close