Search
All Categories
    Menu Close

    Protea Distribution

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Die Vlinder en die Surfer 9781869198503

    Die Vlinder en die Surfer 9781869198503

    Die Vlinder en die Surfer- Beatrice Malan het die perfekte lewe. Nie net is sy hoofdogter en die skool se "rugbyprinses" nie � sy's ook die aantreklikste ou in die skool (die rugbykaptein!) se meisie. Maar wat gebeur as Beatrice dolverlief raak op �n surfer � van die verkeerde kant van die treinspoor? Haar ore toedruk en die heerlike golf ry � of aanvaar dat hulle werelde nie versoenbaar is nie?
    R 150,00
    Close