Search
All Categories
    Menu Close

    Platinum Natural Sciences G9 (ebook12m licence)

    Manufacturer: Snapplify
    Platinum Natural Sciences Grade 9 (ebook 12m licence)
    SKU: 9780636170674
    Availability: -
    R 89,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) et.al
    Format / Binding Ebook
    Language English
    Grade Grade 9
    Subject Natural Sciences
    Condition New
    Type Learner ebook
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerdersboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense G9 Leerderboek- Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 186,00
    Picture of Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen 9780799342352

    Suurlemoen - Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Die verskillende mediums wat deur Jaco Jacobs gebruik word in hierdie boek is 'n welkome verandering van die gewone tienerverhaal. Die visuele elemente komplimenteer die teks op elke moontlike geleentheid. Die einde word slegs deur die verskillende mediums bewerkstellig en alhoewel dit moontlik vir sommige lesers nie bevredigend genoeg sal wees nie, is dit steeds 'n innoverende manier om die boek te eindig. In hierdie geval is dit werklik so: "A picture is worth a thousand words." Die verhaal begin met 'n humoristiese insident met lipstiffie en Mozart. Dit lei tot die ontstaan van die vier hoofkarakters, Tiaan, Zane, Bongani en Liezl, se band. Zane, soos Tiaan hom beskryf, is die moeilikheidmagneet wat baie vinnig verlief raak. Hy is spontaan en gee glad nie om as al die aandag op hom is nie. Bongani aan die ander kant is 'n karakter wat glad nie nonsens vat nie en die rigting aangee vir die band net soos sy die pas aangee op die tromme. Liezl is die slim en mooi meisie met die goue stem wat Tiaan en Zane se voete onder hulle uitslaan. Tiaan is weer effens skaam met 'n romantiese streep en 'n passie vir foto's en Post-It-Plakkers. Tiaan het ook 'n meer kreatiewe kant as Zane en vind dit moeiliker om oor sy emosies te praat. Dit alles saam is 'n resep vir moeilikheid en liefde. Tiaan is die interne verteller en fokalisator. Dit maak dit moontlik om al die foto's en plakkers te gebruik aangesien die skrywer hierdie metode gebruik om Tiaan se gedagtes bekend te maak. Dit bevorder ook identifikasie tussen die tienerleser en die karakter van Tiaan. Tiaan is die gemiddelde ou met die mal vriend wat al die aandag kry. Hy en sy beste vriend wil soos alle tieners 'n band begin en dieselfde meisie h�. Die situasies in die boek is iets waarmee tieners werklik te doen kry en daarom kan hulle met hierdie karakter op 'n persoonlike vlak identifiseer. Tiaan word uitgebeeld op verskeie maniere sonder om dit oordrewe of selfbehep te laat lyk. Die skoolruimte wat in die boek gebruik word is nog 'n element waarmee die tiener kan identifiseer. Die skool-politiek wat na vore kom in die karakters soos Frik Venter, Cecile en Linette, maak die ruimte geloofwaardig en interessant. Randkarakters soos hierdie gee ook 'n dieper kykie in die skool-dinamiek en soeke na aanvaarding en populariteit uit wat tieners daagliks ervaar.
    R 190,00
    Picture of Zackie Mostert - Omnibus 2 9780799389456

    Zackie Mostert - Omnibus 2 9780799389456

    Zackie Mostert - Omnibus 2 - Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is �n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel, grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of �n klomp meisies baie, baie vies maak � waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het di� gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekw�reld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou aangenhoven � en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die eerste omnibus, verskyn nog vyf van Zackie se lawwe avonture saam in een briljante, bekostigbare omnibus: Zackie Mostert druk �n drie, Zackie Mostert en die geheimsinnige gedaante, Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies, Zackie Mostert en die meisiemoles, Zackie Mostert en die baie beroemde hond
    R 175,00
    Picture of Platinum Natural Sciences Grade 7 9780636140899

    Platinum Natural Sciences Grade 7 9780636140899

    Platinum Natural Sciences Grade 7 - What makes the Platinum Natural sciences course unique? Skills focus pages cover process skills prescribed by CAPS and give learners opportunity to practice each new skill; high-quality artwork and real-life photographs enhance visual literacy and make the subject matter more accessible; key words boxes throughout the text and science language practice at the end of each topic makes scientific language accessible for learners; key concepts at the end of each unit and topic revisions reinforce new content and concepts; more resources pages make the subject interesting and applicable to everyday life. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
    R 165,00
    Close