Search
All Categories
    Menu Close

    Platinum Afrikaans HL G9 LB CAPS 9780636115750

    Platinum Afrikaans HL G9 LB CAPS - Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!
    SKU: 9780636115750
    Availability: 2 Available (stock may only be in certain branches)
    R 207,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) et al
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 9
    Dimensions L x W in cm 275x210
    Weight in Grams 600
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Learner Book
    Product tags
    Close