Search
All Categories
    Menu Close

    Pearson Holdings

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Focus on Tourism Grade 11 Learner Book 9780636135284

    Focus on Tourism Grade 11 Learner Book 9780636135284

    Focus on Tourism G11 LB CAPS - Fully CAPS compliant. Opportunities for exam practice and assessment. Complete Programme of Assessment provided. Used and tested in schools throughout South Africa. Supports and engages learners for success.
    R 269,00
    Picture of Kollig op Tegnologie G9 Leerderboek 9780796235183

    Kollig op Tegnologie G9 Leerderboek 9780796235183

    Kollig op Tegnologie G9 LB - Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat �n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig �n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
    R 199,00
    Picture of Om die Aarde aan te haal en ander Gedigte 9780636184756

    Om die Aarde aan te haal en ander Gedigte 9780636184756

    Om die Aarde aan te haal en ander Gedigte - "Dit verg 'n fyn oor en 'n fyner taal om die aarde nog helder aan te haal." In hierdie pragbundel vertel die eerste gedig, met die titel "Om die aarde aan te haal", van die Aarde as ons plek van oorsprong, ons blyplek en ons toekoms. Die digter worstel om die "fyner taal" te vind wat die betekenis en waarde van Moeder Aarde duidelik kan laat klink. Daarmee druk die digter ook iets van die waarde van poesie uit: soos Gerrit Komrij in sy inleiding tot Die Afrikaanse poesie in 'n duisend en enkele gedigte aandui, teken dit op wat uit die verlede waardevol bly; gee dit ons sowel ankerpunte as drome in ons daaglikse bestaan; en vir die toekoms is dit 'n bewaarplek - 'n "magasyn" - van wat waardevol bly. Die gedigte is natuurlik nie net gekies om te weerspieel wat poesie is nie. Dit wil ook iets van die leefwereld van die hedendaagse leser weergee: die skoonheid van die aarde, die verrukking van die liefde, die hoop op 'n sinvolle toekoms en die betekenis van elke oenskynlik onbelangrike mens se aardse bestaan. Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.
    R 108,00
    Picture of Platinum Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Leerderboek CAPS 9780636138490

    Platinum Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Leerderboek CAPS 9780636138490

    Platinum Wiskunde Geletterdheid G11 LB CAPS
    R 260,00
    Picture of Platinum Wiskundige Geletterheid Graad 12 Leerderboek 9780636143364

    Platinum Wiskundige Geletterheid Graad 12 Leerderboek 9780636143364

    Platinum Wiskundige Geletterheid Graad 12 Leerderboek - What makes the Platinum Mathematics Grade 12 course unique? Platinum Mathematics is the only series by any publisher to have been approved from grades 1 to 12; a textbook and study guide in one complete package. No need for any additional study material; revision tests after each topic, as well as term 4 focusing completely on exam revision and exam preparation; complete mid-year and preliminary examination papers as well as comprehensive memoranda provided; key words boxes, Remember boxes and margin notes, highlight and remind learners about important concepts which they have covered previously and will need to apply in the relevant topic; photocopiable target worksheets provided for remediation and enrichment , for all topics; worked examples prior to exercises, provide a clear, visual example for learners to follow when completing exercises; photocopiable tests and examinations which satisfy CAPS formal. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
    R 303,00
    Picture of Verken Geskiedenis Graad 11 Leerderboek 9780636138131

    Verken Geskiedenis Graad 11 Leerderboek 9780636138131

    Verken Geskiedenis G11 LB CAPS - Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf. Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf. Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef. Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek. Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
    R 269,00
    Filters Close
    Min: R 107,00 Max: R 304,00
    R107 R304
    Close