Search
All Categories
    Menu Close

    Paljas Skooluitgawe 9780624046226

    Manufacturer: NB Publishers
    Paljas Skooluitgawe - Die verhaal van 'n wonder wat met 'n gesin gebeur het. Op 'n verlore spoorweghalte is stasiemeester Hendrick McDonald 'n teleurstelling vir sy vrou, Katrien. Sy loop bedags agter die huis en huil as sy dink niemand sien haar nie. Hulle dogter, Emma, kan nie meer klavier speel nie en is vasgevang in 'n saai liefdesverhouding. Hulle seun, Willem, praat twee jaar lank nie meer nie. En al vier maak asof niks verkeerd geloop het nie. Maar dan bring 'n sirkustrein vir Manuel die nar in hul lewens. Eers werk sy paljas met Willem, dan met hulle as gesin. Nou moet dit nog met 'n hele gemeenskap werk.
    SKU: 9780624046226
    Availability: 4 Available (stock may only be in certain branches)
    R 247,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Barnard C
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 213x137
    Weight in Grams 210
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Paljas Studiegids 9780636086203

    Paljas Studiegids 9780636086203

    Paljas Studiegids - n Ondersteunende en maklik-om-te-gebruik studie gids. Die studie gids bevat. Opsommings vir elke hoofstuk of toneel help leerders om die storielyn te verstaan. Omvattende notas bou leerders se begrip en stel hulle in staat om die vrae oor taal en styl te beantwoord. Esamenvrae en antwoorde bied leerders die geleentheid om die vaardighede wat hulle nodig het om te slaag, te oefen
    R 128,00
    Picture of Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Grade 12 9781431041787

    Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Grade 12 9781431041787

    Verskuns vir Eerste Addisionele Taal Grade 12 - Verskuns is �n uitsonderlike, ge�llustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die w�reld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontempor�re en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die po�sie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf. Die bloemlesing is ideaal vir po�sie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, �n dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biografi e�, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.
    R 94,95
    Picture of Spieelbeelde 9781431039715

    Spieelbeelde 9781431039715

    Spieelbeelde - Verken die wye verskeidenheid van kortverhale in Afrikaans met Spie�lbeelde. Hierdie kortverhaalbundel is veral gemik op lesers wie se huistaal nie Afrikaans is nie � maar enige leser sal hierdie lekkerlees-verhale geniet. Die skrywers refl ekteer die diversiteit van Afrikaans, byvoorbeeld bekroonde skrywers soos Chris Barnard, Anna M. Louw en Maretha Maartens; Dana Snyman met sy fyn en deernisvolle beskrywings van ons land en sy mense; die meester van spanningsverhale, Deon Meyer; die jong skrywer Th eltom Masimila, wat reeds op 16-jarige ouderdom kortverhale begin skryf het � en nog vele meer. Die tipes kortverhale dek �n wye spektrum, van liefdes-, spannings- en humoristiese verhale tot fi losofi ese verhale wat mens diep laat nadink. Die uiteenlopende temas weerspie�l ons Suid-Afrikaanse samelewing en spreek die dinge waaroor ons wonder, dink en praat, konstruktief aan. Die bundel bevat ook hulpmiddels om die verhale meer toeganklik te maak vir sprekers van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal Graad 12: �n algemene inleiding tot die kortverhaal as genre, voorbeelde van eksamenvrae (met antwoorde), asook lesnotas, woordverklarings, opsommings en vrae (met antwoorde) vir elke verhaal.
    R 123,95
    Close