Search
All Categories
    Menu Close

    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom 9780624046622

    Manufacturer: NB Publishers , NB Books
    Die Ongelooflike Avontuur van Hanna Hoekom (skooluitgawe) - Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h� dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met �n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers �n �n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op �wittebrood� moet gaan � om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat �n leesgids met � inligting oor die skrywer � �n inleiding tot die roman � liter�re begrippe � hoofstukopsommings en woordelyste � vrae en antwoorde � assesseringsriglyne
    SKU: 9780624046622
    Availability: 5 Available (stock may only be in certain branches)
    R 210,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Van der Vyver M
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 9
    Dimensions L x W in cm 213 x 140
    Weight in Grams 500
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 180,00
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 180,00
    Picture of Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 9

    Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 9

    Mind Action Series Wiskunde Graad 9 Leerderboek - This is one of many that comprise the Mind Action Series. The series aims to guide South African learners effectively by focusing and encouraging understanding, as 'Memory depends on understanding'. Publications are presented in the following format: Full workbook: a multi-dimensional approach with interactive exercises, visually effective diagrams, boldface terms, explanations, word roots and questions with answers allowing for regular consolidation. Auxillary electronic media are available in certain subjects to further aid Educators in the classroom.
    R 380,95
    Picture of Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek 9781415422168

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek 9781415422168

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek - Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde � Sosiale Wetenskappe � vertel ons alles van die w�reld waarin ons leef, asook van die w�reld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die w�reld is.
    R 195,90
    Picture of Suurlemoen Werkboek  9781928370857

    Suurlemoen Werkboek 9781928370857

    Suurlemoen Werkboek (revised)
    R 115,00
    Picture of Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek  9780636141421

    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek 9780636141421

    Platinum Wiskunde Graad 7 Leerderboek - What makes the Platinum Mathematics course unique? Activities are stimulating and link to real life; separate mental maths section (grade 7 teacher's guide) and answer section (grade 8 & 9 learner's book); challenge and Did you know features will stimulate learner engagement; the text is suitable for South African learners in diverse school contexts; use of colour enhances the easy understanding of the text. Platinum - simply superior: Superior CAPS coverage and written by expert authors; superior illustrations and activities to improve results and motivate learners; superior teacher support to save time and make teaching easy, including photocopiable worksheets; superior quality = exam success!
    R 196,00
    Close