Search
All Categories
    Menu Close

    Lapa Publishers

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Asem 9780799379037

    Asem 9780799379037

    Asem - �n Aangrypende grootwordverhaal oor verslawing, tweede kanse en wat dit beteken om jouself waarlik te vind. �n Kragtoer van �n boek wat nooit die leser met maklike antwoorde onderskat nie. Asem hoort op elke tiener se boekrak
    R 195,00
    Picture of Die 17de Veer 9780799389418

    Die 17de Veer 9780799389418

    Die 17de Veer - �n Storie oor vriendskap, die verlede, vergifnis � en vere. Lara is nog op skool, maar werk in haar vrye tyd by �n tatoe�ersalon en verkoop vintage-klere vir ekstra sakgeld. Haar ma gebruik kalmeerpille om die lewe in die o� te kyk en oom Dan, wat by hulle woon, is �n vreedsame funksionele alkoholis. Haar pa was nog nooit deel van haar lewe nie.

    Alex het in �n kinderhuis grootgeword en het �n troetel-uil. Hy help al sedert sy laerskooldae om siek en beseerde vo�ls te versorg en weer in die natuur vry te laat. En hy is in Kaapstad omdat hy �n belofte aan iemand gemaak het. Toe Lara die eerste keer vir Alex sien, is sy byna seker hy agtervolg haar. Wat sy nog nie weet nie, is dat hulle w�relde op die punt is om bymekaar te kom. En alles begin met �n hoededoos vol ou briewe wat Lara op haar ma se kas ontdek. Elkeen van die briewe is deur haar pa geskryf. En by elke brief is �n veer met �n storie � In hierdie opwindende, liriese grootwordverhaal ondersoek Nanette van Rooyen die ingewikkelde bande wat gesinne bymekaarhou, en wat dit regtig beteken om �n tuiste te h�.
    R 190,00
    Picture of Draakasem 9780799394122

    Draakasem 9780799394122

    Draakasem
    R 125,00
    Picture of Goeie Dag vir Boomklim (epub)

    Goeie Dag vir Boomklim (epub)

    Goeie Dag vir Boomklim (epub)
    R 119,00
    Picture of Iemand wat Verdrink 9780799397116

    Iemand wat Verdrink 9780799397116

    Iemand wat Verdrink - Hierdie bundel bevat kortverhale van �n aantal bekende skrywers, soos Marita van der Vyver, Fanie Viljoen, Nathan Trantraal, Nanette van Rooyen en Zelda Bezuidenhout. Jong stemme soos Mercy Kannemeyer, Almero Welgemoed, Corinne Raath en Arleen Stone verskyn ook in die bundel. Die bundel bevat stories wat so aangrypend is, jy sal als in een slag wil klaarlees sodat jy iemand word wat verdrink in stories

    R 200,00
    Picture of My Ouma is 'n Film-ster 9780799367195

    My Ouma is 'n Film-ster 9780799367195

    My Ouma is 'n Film-ster
    R 135,00
    Filters Close
    Min: R 39,00 Max: R 200,00
    R39 R200
    Close