Search
All Categories
    Menu Close

    K & M Edubooks (Pty) Ltd

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of Goed Beter Afrikaans G4 CAPS 9780994651365

    Goed Beter Afrikaans G4 CAPS 9780994651365

    Goed Beter Afrikaans G4 CAPS - Die Rinada-reeks bestaan uit graad 4 tot 12 gebruikersvriendelike-werkboeke. Die Goed, beter´┐ŻAfrikaans per graad dek 'n wye verskeidenheid van taalwerk (insluitend taalreels, sinstruktuur - sowel as woordstruktuuroefeninge), begripstoetse (insluitend woordeskatuitbreiding), kreatiewe skryfwerk, gedigte, luisteroefeninge, mondelingopdragte, ens. Dis 'n boek vol interessante en leersame inligting wat leerders sal prikkel om die taal te wil bemagtig en sy kennis sal verbreed.
    R 246,00
    Close