Search
All Categories
    Menu Close

    HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek (USED) 9781770255951

    HAT Afrikaanse Skoolwoordeboek (USED) 9781770255951 Die HAT Afrikaanse skoolwoordeboek is onmisbaar in die klas. Dit bevat meer as 30 000 woorde en hul verbuigings, idiome en vaste uitdrukkings � eenvoudig verklaar en toegelig met duisende natuurlike voorbeeldsinne en � frases en meer as 300 illustrasies. Tesouruskassies help leerders hul woordeskat uitbrei, en nuttige inligting oor spelling en korrekte taalgebruik is ingesluit. Daar is inligting oor die herkoms van woorde, sinonieme,antonieme, manlike en vroulike vorme, intensiewe vorme en vergelykings. Agterin die woordeboek is �n uitgebreide lys Afrikaanse afkortings, asook �n omvattende lys terme wat leerders vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken.
    Availability: 91 Available (stock may only be in certain branches)
    Old price: R 180.00
    R 100.00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Luther Jana et al
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade 5 to 12
    Weight in Grams 800
    Subject Afrikaans
    Condition Used
    Type Reference