Search
All Categories
    Menu Close

    Die Uile van Kranskop 9781869194345

    Manufacturer: Protea Bookshop
    Die Uile van Kranskop - Op 'n geheimsinnige brief wat Philip Senekal vir Hennie Pretorius in die Wiskundeklas stuur, staan in groot drukletters: "uiters geheim � wys vir niemand nie". Die brief is onderteken deur Die Groot Uil en Hennie moet hom tweede pouse by die bome agter die skietbaan ontmoet. Wat kan dit beteken? Dit is nie net Hennie wat so 'n vreemde boodskap van Die Groot Uil kry nie. Ook drie ander graad 9's Berrie du Toit, Vaatjie Botha en Jorsie Neethling kry opdragte om op 'n sekere tyd op 'n sekere plek te wees. Gou is dit duidelik dat Die Groot Uil, oftewel Philip, sy vier Kranskopse vriende � wat voortaan as Die Uile bekend sal staan � bymekaargeroep het vir die begin van 'n hele reeks onvergeetlike avonture. Diewe word gevang en boelies moet les opse...Maar sal alles vir hierdie vyf Uile ewe glad verloop? Wat gebeur as hulle onder verdenking kom en as Philip se suster skielik spoorloos verdwyn?
    SKU: 9781869194345
    Availability: 0 available currently / Please place your order
    R 145,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Dirks C
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 213x137
    Weight in Grams 350
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Customers who bought this item also bought
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 180,00
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 180,00
    Picture of Via Afrika Lewensorientering Graad 9 Leerderboek 9781415422045

    Via Afrika Lewensorientering Graad 9 Leerderboek 9781415422045

    Via Afrika Lewensorientering G9 LB CAPS - Dis �n opwindende tyd om jy te wees. Graad 9 is �n jaar vol belangrike besluite, soos om jou vakke vir volgende jaar te kies, besluit wat jy graag n� skool wil doen, en kies met wie jy vriende gaan wees en met wie nie. Hierdie boek sal jou baie help met al hierdie dinge. Jy sal ook meer kennis van interessante temas daaruit kry, byvoorbeeld oor Aardedag, Suid-Afrikaanse kulture, en hoe om jou tyd beter te benut. Die boek sal selfs voorstel wat jy tydens uitdagende situasies kan doen. Dis basies jou paspoort tot die groot, wye w�reld. Steek jou hand uit en gryp dit.
    R 189,90
    Picture of Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek 9781415422168

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek 9781415422168

    Via Afrika Sosiale Wetenskappe Gr9 Leerdersboek - Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde � Sosiale Wetenskappe � vertel ons alles van die w�reld waarin ons leef, asook van die w�reld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die w�reld is.
    R 195,90
    Picture of ABC van Wiskunde Graad 9 9781919957319

    ABC van Wiskunde Graad 9 9781919957319

    ABC van Wiskunde G9 Handboek
    R 250,00
    Picture of Kollig op Tegnologie G9 Leerderboek 9780796235183

    Kollig op Tegnologie G9 Leerderboek 9780796235183

    Kollig op Tegnologie G9 LB - Kollig Op is in die kol! Kollig Op is die gewildste kursus in Suid-Afrika en het alles wat �n leerder nodig het in een boek. Kollig Op verbeter uitslae, maak leer prettig, maak onderrig �n plesier en is maklik om te gebruik. Die Kollig Op Onderwysersgids het beplanningsmateriaal, Formele Assesseringstake, hersieningstoetse en eksamens.
    R 199,00
    Close