Search
All Categories
    Menu Close

    Die Keiser 9780628019882

    Die Keiser - Die skrywer het 'n waagstuk onderneem om uit die bekende ou Andersen-sprokie van die kaal keiser 'n variasie te versin wat enersyds so na as moontlik aan die oorspronklike bly and andersyds tog in 'n aanvaarbare moderne konteks geplaas word - sonder dat die uiteenlopende "werelde" mekaar teenspreek. Deur dit in 'n moderne Afrika-land te plaas en bekende uitspattighede van ons tyd as uitgangspunt te neem, slaag hy daarin om 'n situasie wat by die eerste aanblik totaal fiktief en buitensporig woorkom, verrassend geloofwaardig te maak.
    SKU: 9780628019882
    Availability: 10 Available (stock may only be in certain branches)
    R 40,00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Smit B
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Dimensions L x W in cm 212x136
    Weight in Grams 300
    Subject Afrikaans
    Condition New
    Type Reader
    Close