Search
All Categories
    Menu Close

    Die Antwoord-Reeks Graad 10 lewenswetenskappe 3in1 studiegids 9781920297862

    Manufacturer: Answer Series
    Lewenswetenskappe G10 '3in1' CAPS (The Answer Series) Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 10 Lewenswetenskappe is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 10 Lewenswetenskappe. Hierdie studiegids is volgens die KABV-vereistes saamgestel. Dit bevat: Breedvoerige NOTAS per module, Vrae en 'Snelvure' per module en Gedetailleerde memo's. Hierdie gids is 'n noodsaaklike inleiding tot die basiese konsepte wat leerders in Graad 10 teekom en wat die grondslag vir Lewenswetenskappe in Graad 11 en 12 vorm. Die vakmateriaal is in logiese afdelings met duidelike kolpuntlys-opsommings ingedeel sodat die kurrikuluminhoud tot toeganklike, maklik verstaanbare eenhede vereenvoudig word. Die vrae en antwoorde stimuleer die ontwikkeling van die leerder se wetenskaplike vaardighede en dit dra by tot 'n begrip van hoe Lewenswetenskappe en hul omgewing met mekaar skakel. Die 'Snelvuurvrae' aan die einde van elke module toets en bevorder konsolidering van noodsaaklike terminologie. Deur reg deur die jaar, sistematies deur die vakmateriaal te werk, word die leerder in staat gestel om in hierdie vak te presteer.
    Availability: 2 Available (stock may only be in certain branches)
    R 199.00
    i h
    Products specifications
    Author(s) Liesl & Fouche Helena
    Format / Binding Paperback
    Language Afrikaans
    Grade Grade 10
    Weight in Grams 500
    Subject Life Sciences
    Condition New
    Type Study Guide
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Die Driehoekige Sirkel 9781770245068

    Die Driehoekige Sirkel 9781770245068

    Die Driehoekige Sirkel
    R 100.81
    Picture of Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiegids 9781776070718

    Pad na jou Hart Studiewerkgids - Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
    R 165.00
    Picture of X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans 9781770259980

    X-Kit Reference Afrikaans - 'n Moet-he-naslaanboek wat alles dek wat leerders van graad 8 tot 12 en Afrikaansstudente in hulle eerste jaar van Afrikaans moet weet. In tien afdelings word die inhoud duidelik en met behulp van kleur uiteengesit. 'n Volledige oorsig oor Afrikaans se woordsoorte en hul funksies, spelling, woordvorming en woordeskat; sinne en paragrawe; register, styl, emotiewe en oorredende skryfwerk, stylfigure en klankverskynsels; kreatiewe en transaksionele tekste; luister, uitspraak, praat in informele en formele kontekste; leesstrategiee, begripsoefeninge en opsommings; woordeboekgebruik; literere terme, poesie en prosaskryfwerk; visuele geletterdheid, en, les bes, wat om in Afrikaanseksamens te verwag en hoe om daarvoor voor te berei.
    R 185.00 R 150.00
    Picture of X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference: English 9781775783480

    X-Kit Essential Reference English - A straightforward reference book that covers all the English content you require simply and logically in one book! Covers all aspects of grammar, punctuation, spelling, writing, speaking, comprehension, literature and visual literacy. Ideal for learners (Grades 8+) and students, for everyday use in the classroom, at home and for exam revision. Worked examples demonstrate concepts and simple structure and navigation tools help you find and use key concepts and examples in record time.
    R 185.00 R 150.00
    Picture of Die Driehoekige Sirkel Studiegids 9781928435266

    Die Driehoekige Sirkel Studiegids 9781928435266

    Die Driehoekige Sirkel Studigids
    R 170.00
    Picture of Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 10 NCAPS (Hersiene Uitgawe) 9781776112159

    Mind Action Series Wiskunde Handboek Graad 10 NCAPS (Hersiene Uitgawe) 9781776112159

    Mind Action Series Wiskunde Handboek G10 NCAPS (Hersiene Uitgawe)
    R 398.95