Search
All Categories
    Menu Close

    Cissie the playscript 9780195990140

    Cissie the playscript
    R 173,95
    i h
    0.0 0
    Write your own review Close
    • Only registered users can write reviews
    *
    *
    • Bad
    • Excellent
    Customers who bought this item also bought
    Picture of Spring Abridged Edition (CAPS) 9780799359848

    Spring Abridged Edition (CAPS) 9780799359848

    Spring Abridged Edition - Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef. Agterin die KABV goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre en postlees aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.
    R 140,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek 9780636119796

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leerderboek - Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.
    R 186,00
    Picture of Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leesboek 9780636146228

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leesboek 9780636146228

    Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leesboek - Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ’n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ’n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met ’n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ’n voorbeeldvraestel.
    R 155,00
    Picture of My Bug Book of Bonds to10 9781776082001

    My Bug Book of Bonds to10 9781776082001

    My Bug Book of Bonds to 10 - This book offers a systematic approach to mastering basic number facts and is arranged in such a way that pupils learn to recognise number patterns. By learning, practising and understanding the number combinations to 10, the learners are able to build up and master basic number facts. This is imperative for their understanding of numeracy. The use of blocks enables the learners to write the numbers correctly and neatly. Learners can work out the answers by counting the number lines at the top of each page if they need a little extra help.
    R 35,00