Search
All Categories
    Menu Close

    Best Books

    View as Grid List
    Sort by
    Display per page
    Picture of

    Verskuns vir EAT Grade 12 Studiewerkgids - Verskuns vir Huistaal Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe bloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal (Macmillan), ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek � in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die gedigte verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van �n reeks. Soos die naam s�, is dit nie net �n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook �n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
    R 175,00
    Picture of

    Lien se Lankstaanskoene EAT Grade 12 Studiewerkgids - Hierdie studiewerkgids is saamgestel volgens die voorskrifte van die KABV vir VOO vir Afrikaans Gr 11 EAT. Die studiewerkgids sal leerders help om die roman se inhoud te verstaan en om sinvol vir die eksamen voor te berei. 'n Verskeidenheid van aktiwiteite is ingelsuit om die leerder se belangstelling in die roman aan te wakker wat hul begrip en waardering vir Afrikaanse letterkunde sal bevorder.

    R 178,00
    Picture of

    Best Books: My Japan Studiegids - This Study Work Guide has been compiled according to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement of the Department of Basic Education for the prescribed text My Japan for Grade 11 Home Language. This guide will assist learners in their understanding of the text and their preparation for examinations. It assumes that learners have a copy of the prescribed text at hand as it refers to this text and supplements it with additional literary concepts applicable to the genre, more contextual questions according to cognitive levels, topics and guidelines for literary essays, and enrichment activities that will encourage learners� interest in the text and broaden their understanding and appreciation of literature in creative ways.
    R 170,00
    Close